GebedsversoekeDirectory HomeDecoligny-gemeente - Sendinggemeente geleë in Umtata, Transkei. Inleiding, gebedsversoeke, gemeentesake, kwartaallikse nuusbrief, preke en pastoraat. Garsfonteinpark-gemeente - Geleë in Pretoria. Boekerurbiek, fliekresensies, gebedsversoeke, groeigroepe, die jeugtema en jeugaksies, en kontakbesonderhede. Groblersdal-gemeente - Bladsye oor die vroue- en getuienisbediening, die Erdekruik, Bybelstudie, huisbesoekinligting, steundienste, gebedsversoeke en kontakbesonderhede. Heidekoppie-gemeente - Geleë in Brackenfell. Kalender, geskiedenis van die gemeente, algemene inligting, foto-album, gebedsversoeke, die gemeente-orkes en -kerkkoor, 'n artikel oor die kindernagmaal, en hul visie en missie. Plettenbergbaai-gemeente - Aankondigings, nuusbrokkies, gebedsversoeke, 'n spotprent, en bladsye vir moeders en vir vaders. Randburg-gemeente - Algemene administrasie, 'n talente-uitdaging, gebedsversoeke, 'n hulplyn, en 'n kalender. Somerset-Oos-gemeente - Bladsye oor die gemeente se kernwaardes, hul byeenkomste, geskiedenis, kalender, wyksbyeenkomste en sel- en omgeegroepe, gebedsversoeke, en webskakels. g ge geb gebe gebed gebeds gebedsv gebedsve gebedsver gebedsvers gebedsverso gebedsversoe gebedsversoek gebedsversoeke as prefix.
|